Dringende donasies benodig

Dringende donasies benodig

Daar lê ‘n groot opdraande voor ons dié week. Ons begin Dinsdag dié mielies stroop maar het nog nie genoeg geld nie…… Ek weet en ek besef als sal gebeur soos dit moet maar ek kan ook nie agteroor sit en dink die mielies gaan uit die heme uitval nie....