Items

Ons maak 'n verskil
laai volgens vrag

Alle inkomste van verkope
gaan direk aan ons boere

Ons maak 'n verskil laai volgens vrag

Alle inkomste van verkope gaan direk aan ons Boere

Hemde

Kontak Anneri Oosthuizen om u hemde te bestel!

Telefoon: 083 501 7198
E-pos: info@boeredroogtehulpsa.org

Merchandise
Merchandise

Boerdery moet nie gebaseer wees op die velkleur van ‘n persoon nie, maar op hul vermoë om te produseer

Keppies

Kontak Anneri Oosthuizen om u keppies te bestel!

Telefoon: 083 501 7198
E-pos: info@boeredroogtehulpsa.org

Merchandise
Merchandise

Hoe u kan help

Die droogte van Suid-Afrika slaan hard, en diere sterf oral. Die aanhoudende honger met min tot geen voer of water nie en die voortgesette teel van diere vir voedsel, is vererger deur die meedoënlose droogte. Dit alles veroorsaak duisende diere se voortdurende ondergang.

Merchandise

Chris van Beljon:
082 961 6620

info@boeredroogtehulpsa.org

HOOFKANTOOR

Boere Droogtehulp SA NPC
Kockstraat 148
Rustenburg
0300

BANKBESONDERHEDE

Boere Droogtehulp SA
FNB
Rekeningnommer: 62801333163
Tak kode: 250655
SWIFT International: FIRNZAJJXXX
Verwysing: U keuse