Konvooi
23 – 25 Januarie 2020

Die eerste konvooi van 2020
was ‘n reuse sukses

60 mense het aan die konvooi deelgeneem om verligting aan 25 boere, hul gesinne en 6,000 skape te lewer

Ons het duisende kilometers oor drie dae afgelê. Dit was nie sonder beproewings en uitdagings nie. Van die trokke het gebreek en moes ongelukkig terugkeer, sleepwaens het wiele langs die pad verloor en baie buitebande is vernietig.

Dit was ‘n ongelooflike ervaring. Ons konvooi-deelnemers het gewissel tussen 3 tot 77 jaar. Mense van oral oor het onbaatsugtig gekom om by die konvooi aan te sluit.

Om die waardering op die boere se gesigte te sien was ´n nederige ervaring. Om hul gesinne en vee te voed is hul verdiende reg, hulle is gewoond daaraan om die land te voed, om Suid-Afrika te voed. Dit was ´n hartverskeurende ervaring om boere met hul koppe laag gebuig te sien.

Convoy January 2020

Graag wil ons aan alle borge, skenkers en almal wat saam gegaan het met die Springbok/ Gamoep konvooi in Januarie, bedank.

Baie dankie aan ons skenkers en borge:

Afri Clear CC Albert van Zyl Fred Wille
Basella Maintance Alida Heyns Gert Du Plessis
Die Rooi Vlakvark Vope Altus van Zyl Ilze Basson
Elmar OK Basaar Andre van Der Heever Jacques Victor
Elphick Earthworks Group Andre van Zyl Jolene Gasser
Jose van the Village Shop Antoinette van Dyk Juan Boucher
Legend@8 Charmaine Maritz Nico Heyns
Meadow feeds Christa Claassens Stan Miller
Rustenburg ER 24 Colin Kruger Steyn Maas
Spar Sprinbok Dirkie Coetzee Talita van der Heever
Tetracon Elize en Vernon Miller Werner Strauss
Pofadder Inn Hotel Erica (Dundas) Strauss  
Pofadder Hotel Floors van der Colt  

 

Asook die mense wat deel gevorm het van die konvooi:

Andries du Plessis Ed Martin Johan van der Berg Nico Oosthuizen
Ansie en Hans Frans Kleynhans Johan van der Heever Org
Anthonie Wentzel Fred Wille Jolene Gasser Paul & SP
Armand Frikkie Oosthuizen Kappie Kleinsmit Piet Rich
Anneri & Danie Oosthuizen Gert Bylevelt Kobus Ralph en Petra
Charles Blignaut Hayden Pieterse Lynette Elphick Riaan Botha
Charl Le Roux Hein & Jenny Marcelle Wallace Riza Botes
Chris & Poppie Hein Geldenhuys Marchant Jacobs Ronel Nell
Chris Lombaard Hennie Pieterse Marius Britz Schalkie
Chris van Beljon Jan – Izak Bosch Marius Hoyer Willempie
Christiaan James Elphick Mark Elphick Wikus Pieterse
Danie Beukes Jenny van der Mescht Moses Mafa Wille Ludike
Du Toit Botes Johan Stassen Motjeke Molefi  

 

Hoe u kan help

Die droogte van Suid-Afrika slaan hard, en diere sterf oral. Die aanhoudende honger met min tot geen voer of water nie en die voortgesette teel van diere vir voedsel, is vererger deur die meedoënlose droogte. Dit alles veroorsaak duisende diere se voortdurende ondergang.

Convoy January 2020

Chris van Beljon:
082 961 6620

info@boeredroogtehulpsa.org

HOOFKANTOOR

Boere Droogtehulp SA NPC
Kockstraat 148
Rustenburg
0300

BANKBESONDERHEDE

Boere Droogtehulp SA
FNB
Rekeningnommer: 62801333163
Tak kode: 250655
SWIFT International: FIRNZAJJXXX
Verwysing: U keuse