Dringende donasies benodig

Augustus 3, 2020

Daar lê 'n groot opdraande voor ons dié week.

Daar lê ‘n groot opdraande voor ons dié week.
Ons begin Dinsdag dié mielies stroop maar het nog nie genoeg geld nie…… Ek weet en ek besef als sal gebeur soos dit moet maar ek kan ook nie agteroor sit en dink die mielies gaan uit die heme uitval nie.
Ek het al elke persoon of instansie wat ek aan kon dink gevra vir hulp, ons het al net minder as die helfte van die R200000 ingesamel.
Help my asb indien julle kan, vra asb ‘n vriend of familie lid om ons te help, nooi asb mense na ons groep, indien moontlik het asb met ‘n donasie.
Al die klein donasies het ons amper ‘n R100k gegee, dit help regtig baie.
Jammer ek vra so baie maar dié geleentheid kan ons nie mis nie.
Ek betaal vanaand weer ‘n R1000 in en daag vir Marelu Snyman, Koot van der Ryst, Braam Van Tonder, Neels Vosloo en Werner Neethling uit om ook ‘n ietsie in te betaal. Indien julle nie kan nie is als 100%,daag dan net ‘n persoon of 5 uit wat dalk kan.
Baie dankie vir die hulp en ondersteuning.
MAAK ASB SEKER VAN DIE BANKBESONDERHEDE!
Boere Droogtehulp SA NPC
FNB
Rek no :62801333163
Tak kode :250655
Verwysing :Droogtehulp
Tjek rekening

Hoe u kan help

Die droogte van Suid-Afrika slaan hard, en diere sterf oral. Die aanhoudende honger met min tot geen voer of water nie en die voortgesette teel van diere vir voedsel, is vererger deur die meedoënlose droogte. Dit alles veroorsaak duisende diere se voortdurende ondergang.

Chris van Beljon:
082 961 6620
Anneri Oosthuizen:
083 501 7198

info@boeredroogtehulpsa.org

HOOFKANTOOR

Boere Droogtehulp SA NPC
Kockstraat 148
Rustenburg
0300

BANKBESONDERHEDE

Boere Droogtehulp SA
FNB
Rekeningnommer: 62801333163
Tak kode: 250655
SWIFT International: FIRNZAJJXXX
Verwysing: U keuse